Spring na inhoud
Die Rooiberge by Clarens met sonsondergang

Clarens, Oos-Vrystaat, Suid-Afrika

Human Familie Fees

30 Maart - 2 April 2029

Aftelling tot die fees

–
Dae
–
Ure
–
Min
–
Sek
Registreer Nou

Welkom / Welcome

Een familie, baie stories

Al meer as 'n dekade kom die Human-familie bymekaar om te onthou waar ons vandaan kom en te vier wie ons vandag is. Van Harrismith in 2010 tot Yzerfontein in 2026 — elke fees bring ooms, tannies, neefs, niggies en kleinkinders van regoor Suid-Afrika saam.

In 30 Maart - 2 April 2029 ontmoet ons weer in Clarens, aan die voet van die Rooiberge. Registreer jou gesin vroeg, sodat ons kan beplan vir almal.

For more than a decade the Human family has gathered to remember where we come from and celebrate who we are today. Join us in Clarens.

Familielede by 'n vorige Human Familie Fees

Sien jou in Clarens!

Registrasie is gratis. Ons stuur later meer besonderhede oor koste, akkommodasie en die program.

Registreer Nou